Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 15:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle van Mara af weg is, het hulle by Elim gekom. Daar was ’n oase met twaalf fonteine en 70 palmbome. Hulle het daar kamp opgeslaan.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 15

Kyk Eksodus 15:27 in konteks