Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 15:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Werklikwaar! Toe die perde van die farao, sy oorlogwaens en hulle bemanning deur die see wou gaan, het die Here die water van die see op hulle laat instort. Die Israeliete was reeds droogvoets deur die see toe dit gebeur het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 15

Kyk Eksodus 15:19 in konteks