Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 14:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die koning van Egipte berig kry dat die volk weggekom het, het hy en sy amptenare se houding teenoor die volk verander. “Wat het ons aangevang om die Israeliete wat vir ons gewerk het van ons af te laat weggaan?” het hulle hulleself afgevra.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 14

Kyk Eksodus 14:5 in konteks