Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 14:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl die son besig was om op te kom het Moses sy hand oor die see uitgestrek. Die water het teruggestroom na sy ou plek toe. Die Egiptenaars het voor die water probeer vlug, maar die Here het hulle in die golwe laat verdrink.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 14

Kyk Eksodus 14:27 in konteks