Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 14:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het die volk geantwoord: “Moenie bang wees nie. Staan net daar waar julle is en kyk hoe die Here julle vandag red. Hierdie Egiptenaars wat julle vandag hier voor julle sien, sal nooit ooit weer gesien word nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 14

Kyk Eksodus 14:13 in konteks