Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 14:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het vir Moses gesê:

2. “Sê vir die Israeliete hulle moet wegdraai en gaan kamp opslaan by Pi-Hagirot. Hulle kamp moet langs die see staan reg teenoor Baäl-Sefon, tussen Migdol en die see.

3. Die farao sal dan dink dat die Israeliete verdwaal het en die woestyn hulle gevang het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 14