Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As daar te min mense in ’n gesin is om ’n lam alleen op te eet, moet hulle dit deel met ’n ander gesin in die omgewing. Dit moet in verhouding verdeel word volgens die getal en behoefte van elke gesin.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:4 in konteks