Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here gaan deur die land trek om die Egiptenaars dood te maak. Wanneer Hy die bloed aan die bokant en die sykante van die deur sien, sal die Here by daardie deur verbygaan. By daardie huis sal Hy nie toelaat dat die verwoester ingaan om hulle te tref nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:23 in konteks