Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir sewe dae lank mag daar geen suurdeeg in julle huise wees nie. Enigiemand wat gedurende hierdie tyd iets eet met suurdeeg in sal uit die gemeenskap van Israel weggejaag word. Dit geld vir sowel gaste wat by julle oorbly as gebore Israeliete.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:19 in konteks