Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal daardie nag deur Egipte trek en in die land al die oudste seuns en die diere wat eerste gebore is, doodmaak. Ek sal die gode van Egipte straf. Ek is die Here!

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:12 in konteks