Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 11:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Toe sê die Here vir Moses: “Ek gaan nog een verdere ramp oor die farao en Egipte laat kom. Daarna sal hy julle laat gaan. Om die waarheid te sê, hy sal so graag van julle ontslae wil raak dat hy julle van hier af gaan wegjaag.

2. Sê vir die mans en vroue van die volk dat hulle by hulle bure goue en silwerware moet eis.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 11