Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 11:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die Here vir Moses: “Ek gaan nog een verdere ramp oor die farao en Egipte laat kom. Daarna sal hy julle laat gaan. Om die waarheid te sê, hy sal so graag van julle ontslae wil raak dat hy julle van hier af gaan wegjaag.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 11

Kyk Eksodus 11:1 in konteks