Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 10:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sal inkruip in jou paleis en in jou amptenare se huise en in al die huise in Egipte. Vandat jou voorgeslag hier woon, het niemand in Egipte nog ooit so ’n groot ramp beleef nie!’” Nadat hy dit gesê het, het Moses sy rug op die farao gedraai en weggeloop.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 10

Kyk Eksodus 10:6 in konteks