Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 10:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar sal so baie van hulle wees dat jy nie eers die grond onder hulle sal kan sien nie. Hulle sal alles wat van die haelstorm oorgebly het, wegvreet. Hulle sal selfs die bome wat weer begin uitloop het, kaal stroop.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 10

Kyk Eksodus 10:5 in konteks