Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 10:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle was oor alles. Die grond was toe onder hulle. Hulle het al die plante en vrugte weggevreet wat na die haelstorm oorgebly het. Daar het nie ’n krieseltjie groenigheid oorgebly nie. Daar was nie ’n boom of ’n plant oor in die hele Egipte nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 10

Kyk Eksodus 10:15 in konteks