Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is glad nie as gevolg van jou regverdigheid of opregtheid dat jy die land gaan inneem nie. Die Here jou God sal hierdie nasies voor jou uitdryf omdat hulle so goddeloos is en om die eed na te kom wat Hy aan jou voorouers Abraham, Isak en Jakob gesweer het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:5 in konteks