Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar jy moet weet die Here jou God gaan voor jou uit trek soos ’n vuur wat alles verbrand. Hy sal hulle vernietig en aan jou onderwerp sodat jy hulle gou sal oorwin en uitdryf, net soos die Here jou belowe het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:3 in konteks