Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As U hierdie volk nou gaan vernietig, sal die Egiptenaars sê: Die Here het hierdie volk vernietig omdat Hy nie in staat was om die land aan hulle te gee waarvan Hy gesweer het dat Hy dit vir hulle sal gee nie. Of hulle kan ook sê: Hy vernietig hulle omdat Hy hulle haat. Hy het hulle na die woestyn toe gevat om hulle daar om die lewe te bring.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:28 in konteks