Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het julle sonde, die kalf wat julle gemaak het, gevat en dit in vuur gesmelt en dit toe tot ’n fyn stof gemaal. Ek het die stof in die stroom gegooi wat bergaf vloei.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:21 in konteks