Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het voor die Here neergeval en vir 40 dae en 40 nagte voor Hom bly lê sonder om iets te eet of te drink. Ek het dit gedoen omdat julle gesondig het deur iets te doen wat die Here haat en wat Hom baie kwaad gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:18 in konteks