Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 9:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir my die twee kliptafels gegee wat Hy met sy eie vinger geskryf het. Daarop was alles geskryf wat Hy vir julle uit die vuur gesê het die dag toe julle by die berg bymekaar was.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 9

Kyk Deuteronomium 9:10 in konteks