Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 8:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie vergeet dat dit Hy is wat jou gelei het deur die groot en verskriklike woestyn met sy giftige slange en skerpioene, en waar dit warm en droog is nie. Dit is Hy wat vir jou water uit die rots gegee het!

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 8

Kyk Deuteronomium 8:15 in konteks