Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 8:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

dan is dit die tyd om versigtig te wees. Moenie hoogmoedig raak en dan vergeet dat dit die Here jou God is wat jou uit die slawerny van Egipte gered het nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 8

Kyk Deuteronomium 8:14 in konteks