Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle moet hierdie reëls en bepalings gehoorsaam wanneer julle in die land aankom wat julle nou binnegaan en in besit gaan neem. Die Here my God het hulle aan my gegee en my beveel om dit aan julle deur te gee.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:5 in konteks