Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:47-49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

47. Israel het die land en ook die land van koning Og van Basan verower. Die twee was Amoritiese konings oos van die Jordaan.

48. Israel het die hele gebied van Aroër van die rand van die Arnonkloof tot by Sirjonberg, wat ook Hermonberg genoem word, verower.

49. Hulle het ook die oostekant van die Jordaanvallei so ver suid soos die Dooie See onderkant die Pisgahange in besit geneem.)

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4