Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle al die gebooie en voorskrifte gehoorsaam wat ek vandag vir julle gee, sal dit met julle en met julle kinders goed gaan. Julle sal ’n lang lewe geniet in die land wat die Here julle God vir altyd aan julle gee.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:40 in konteks