Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Het enige ander god al ooit ’n nasie vir homself geneem en hulle van ander nasies gered deur rampe, wondertekens, wonders, oorloë, indrukwekkende mag en groot dade wat mense bangmaak? Dit is wat die Here julle God voor julle oë vir julle in Egipte gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:34 in konteks