Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wees dus versigtig om nie die verbond te verbreek wat die Here julle God met julle gesluit het nie. Julle sal dit breek as julle op enige manier afgodsbeelde maak. Die Here julle God het dit ten strengste verbied.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:23 in konteks