Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar die Here het kwaad geword vir my as gevolg van julle optrede. Hy het met ’n eed gesê dat ek nooit deur die Jordaanrivier sal trek na die goeie land wat die Here julle God aan julle as spesiale besitting gee nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:21 in konteks