Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vertel hulle veral van die dag toe julle by Sinai in die teenwoordigheid van die Here julle God was. Daar het Hy vir my gesê: ‘Bring die volk bymekaar sodat Ek hulle kan onderrig. Op dié manier sal hulle leer om eerbied vir My te hê so lank as wat hulle lewe. Hulle sal ook my wette aan hulle kinders leer.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:10 in konteks