Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 33:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het die volgende oor die stam van Juda gesê: “Here, luister na die roepstem van Juda!Bring hom terug na sy volk toe.Gee hom krag om sy saak te verdedig, help hom teen sy vyande!”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 33

Kyk Deuteronomium 33:7 in konteks