Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 33:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Dit is die seën waarmee Moses, die man van God, die volk Israel voor sy dood geseën het:

2. “Die Here kom van Sinaien skyn oor ons vanaf Seïrberg.Hy skyn vanaf Paranberg en kom met tienduisende hemelwesens, met krygers aan sy regterkant.

3. U het u volk lief, al u heiliges is in u hand.Hulle sit aan u voete en aanvaar u voorskrifte.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 33