Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 30:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here jou God sal jou dan voorspoedig maak in alles wat jy doen. Hy sal vir jou baie kinders gee, jy sal baie diere hê en jou landerye sal oorvloedige oeste oplewer. Die Here sal Hom daarin verbly en jou voorspoedig maak soos met jou voorouers.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 30

Kyk Deuteronomium 30:9 in konteks