Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 30:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Om die Here jou God lief te hê, Hom te gehoorsaam, jou aan Hom te verbind, bring vir jou die lewe. Dan sal jy lank bly lewe in die land wat die Here jou God gesweer het om aan jou voorouers Abraham, Isak en Jakob te gee.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 30

Kyk Deuteronomium 30:20 in konteks