Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 30:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

dan waarsku ek jou nou dat jy verseker vernietig gaan word. Jy sal nie ’n lang en goeie lewe geniet in die land wat jy in besit gaan neem wanneer jy die Jordaan oorsteek nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 30

Kyk Deuteronomium 30:18 in konteks