Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

‘Ag, oppermagtige Here, U het begin om u grootheid en krag aan u dienaar te wys. Is daar enige god in die hemel en op die aarde wat sulke groot dinge kan doen soos wat U doen?

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:24 in konteks