Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat die Here veiligheid aan die res van die Israeliete gegee het, soos wat Hy reeds aan julle gegee het, en wanneer hulle die land wat die Here julle God aan hulle oorkant die Jordaan gee, in besit geneem het, mag julle terugkeer na die land wat Ek aan julle gegee het.’”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:20 in konteks