Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het egter vir my gesê: ‘Moenie vir hom bang wees nie. Ek gee aan julle die oorwinning oor Og en sy leër. Ek gee ook sy hele land aan julle. Maak met hom net soos julle gemaak het met koning Sihon van die Amoriete wat in Gesbon regeer het.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:2 in konteks