Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 29:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat niemand van julle wat die waarskuwings van hierdie eed hoor, hulleself alte hoog ag en by hulleself dink: ‘Ek is veilig, selfs al hou ek aan om my eie harde kop te volg,’ nie. Dit sal net tot verwoesting lei.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 29

Kyk Deuteronomium 29:19 in konteks