Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 29:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het sy verbond met julle gesluit sodat geen man, vrou, familie of stam onder julle van die Here julle God sal wegdraai om hierdie gode van die ander nasies te aanbid nie, en sodat daar geen wortel onder julle mag wees wat bitter en giftige vrugte dra nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 29

Kyk Deuteronomium 29:18 in konteks