Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy luister na hierdie opdragte van die Here jou God wat ek vir jou gee en dit noukeurig nakom, sal die Here jou die kop maak en nie die stert nie. Jy sal altyd die leiding neem.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:13 in konteks