Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sal uit sy ryk voorraadskuur, die hemel, dit op die regte tyd laat reën om al die werk wat jy doen, te seën. Jy sal aan baie nasies uitleen, maar jy sal nooit nodig hê om van hulle te leen nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:12 in konteks