Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer jy jou oes inbring en jy vergeet ’n gerf op die land, moenie omdraai en dit gaan haal nie. Laat dit daar vir die vreemdelinge, die weeskinders en die weduwees. Dan sal die Here jou God jou seën in alles wat jy doen.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:19 in konteks