Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die afstammelinge van Esau by Seïrberg het ons toegelaat om deur hulle land te trek, so ook die Moabiete wat in Ar woon. Laat ons asseblief deurtrek totdat ons die Jordaan oorgesteek het na die land wat die Here ons God aan ons gegee het.’

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:29 in konteks