Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en die land van die Ammoniete binnegaan. Moenie die Ammoniete, die afstammelinge van Lot, pla of ’n oorlog met hulle begin nie. Ek het aan hulle die land Ammon as hulle eiendom gegee en Ek sal ook nie enige deel van hulle land vir julle gee nie.’”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:19 in konteks