Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar het dus 38 jaar verbygegaan van die tyd toe ons by Kades-Barnea aangekom het totdat ons uiteindelik die Seredspruit oorgesteek het. Die Here het gesweer dat dit nie kon gebeur voordat al die mans wat oud genoeg was om oorlog te maak, in die woestyn omgekom het nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 2

Kyk Deuteronomium 2:14 in konteks