Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 19:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Byvoorbeeld, iemand kan saam met sy naaste in die bos ingaan om daar hout te gaan kap. Hy swaai die byl, die kop van die byl kom onverwags los van die steel en veroorsaak die ander persoon se dood. In so ’n geval kan die persoon na een van die asielstede toe vlug om daar veilig te gaan leef.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 19

Kyk Deuteronomium 19:5 in konteks