Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 19:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op dié manier sal jy die dood van onskuldige mense voorkom in die land wat die Here jou God as ’n erfenis gee. So sal jy nie aan moord skuldig wees nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 19

Kyk Deuteronomium 19:10 in konteks