Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 17:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit kan gebeur dat ’n saak in ’n plaaslike hof vir jou te moeilik is om oor uitspraak te gee, soos oor moord, of ’n siviele saak, of oor aanranding. In so ’n geval moet jy na die plek gaan wat die Here jou God sal uitkies.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 17

Kyk Deuteronomium 17:8 in konteks