Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 15:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie slegte gedagtes koester en iemand ’n lening weier net omdat die sewende jaar van kwytskelding naby is nie. As jy weier om aan so ’n persoon iets te leen en die persoon in nood na die Here roep, sal jy skuldig wees aan sonde.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 15

Kyk Deuteronomium 15:9 in konteks